Welkom by
Family Tree

Leierskap Akademie

Wie is ons ?

Welkom by Family Tree Leierskap Akademie.
Ons is ’n Christelike privaatskool in die Paarl met ’n duidelike roeping: om die volgende generasie geloofsvoorvatters voor te berei.

Partnering with Parents in raising World Changers for Jesus…

Wat maak ons

anders?

Christus is die Middelpunt
Klein klassies ; Groot impak
Leer op die plaas – met grond onder ons voete
’n Skool waar families saam groei
Karakter én Akademie is ewe belangrik